Handelinge 25:25 Die Boodskap (DB)

Ek het sy saak ondersoek en vasgestel dat hy niks gedoen het wat die doodstraf regverdig nie. Aangesien hy hom op die keiser beroep het, het ek besluit om hom Rome toe te stuur.

Handelinge 25

Handelinge 25:22-27