Handelinge 25:21 Die Boodskap (DB)

Hy het hom toe beroep op sy reg om deur die keiser verhoor te word. Daarom het ek beveel dat hy in die tronk moet bly totdat ek hom na die keiser toe kan stuur.”

Handelinge 25

Handelinge 25:20-22