Handelinge 25:17 Die Boodskap (DB)

“Toe die Jode later Sesarea toe kom, het ek dadelik aan hierdie saak aandag gegee. Die volgende dag nog het ek beveel dat die man oor wie dit alles gaan voor my gebring moes word.

Handelinge 25

Handelinge 25:11-24