Handelinge 25:14 Die Boodskap (DB)

Na ’n paar dae het Festus vir Agrippa van die saak teen Paulus vertel. “My voorganger, Feliks, het ’n gevangene hier in die tronk agtergelaat,” het hy gesê.

Handelinge 25

Handelinge 25:7-23