Handelinge 25:10 Die Boodskap (DB)

“Ek staan op hierdie oomblik tereg voor die regbank van die Romeinse keiser,” het Paulus geantwoord. “Dit is my reg as ’n Romeinse burger. Ek het nie ’n saak met die Jode nie.

Handelinge 25

Handelinge 25:6-13