Handelinge 24:10 Die Boodskap (DB)

Die goewerneur het met sy hand vir Paulus beduie dat dit nou sy beurt was om te praat. Paulus het toe gesê: “Ek weet dat u reeds baie jare oor ons regeer. Daarom is ek baie bly dat ek my saak voor u kan stel.

Handelinge 24

Handelinge 24:9-19