Handelinge 23:22 Die Boodskap (DB)

Na hierdie woorde het die bevelvoerder die jongman huis toe laat gaan. “O ja, moet onder geen omstandighede vir iemand anders hiervan vertel nie,” het hy bygevoeg.

Handelinge 23

Handelinge 23:14-27