Handelinge 23:2 Die Boodskap (DB)

Ananias, die hoëpriester, het hom lelik vererg vir Paulus. Hy sê toe vir een van sy helpers wat by Paulus gestaan het om hom op die mond te slaan. Paulus was baie kwaad daaroor.

Handelinge 23

Handelinge 23:1-9