Handelinge 23:11 Die Boodskap (DB)

Daardie nag het die Here aan Paulus verskyn en vir hom gesê: “Moenie moedeloos word nie. Jy was ’n goeie getuie vir My hier in Jerusalem. Jy sal dit ook nog in Rome doen.”

Handelinge 23

Handelinge 23:8-12