Handelinge 22:30 Die Boodskap (DB)

Die volgende dag het die Romeinse bevelvoerder die hele Joodse Raad bymekaargeroep. Hy wou vasstel waarom die Jode so kwaad vir Paulus was. Daarom het hy Paulus uit die tronk laat haal en hom na die Joodse Raad gevat.

Handelinge 22

Handelinge 22:29-30