Handelinge 22:28 Die Boodskap (DB)

“Ja!” het Paulus geantwoord. “Wel, ek is ook ’n Romeinse burger,” het die bevelvoerder gesê. “Ek het dit vir ’n groot bedrag geld gekoop.”

Handelinge 22

Handelinge 22:26-30