Handelinge 22:17 Die Boodskap (DB)

“Daarna het ek na Jerusalem teruggekeer. Terwyl ek daar in die tempel besig was om te bid het die Here skielik op ’n bonatuurlike manier aan my verskyn.

Handelinge 22

Handelinge 22:11-26