Handelinge 21:40 Die Boodskap (DB)

Die aanvoerder het geknik. Paulus het op die trap gaan staan en met sy hand vir die skare beduie om stil te bly. Almal het doodstil geword toe hy met hulle in Hebreeus begin praat.

Handelinge 21

Handelinge 21:39-40