Handelinge 21:37 Die Boodskap (DB)

Toe die Romeine by hulle hoofkwartier aankom, vra Paulus vir hulle aanvoerder: “Mag ek asseblief iets sê?” “Hoe praat jy dan Grieks?” vra die bevelvoerder hom.

Handelinge 21

Handelinge 21:31-40