Handelinge 21:26 Die Boodskap (DB)

Die volgende dag het Paulus die vier mans saam met hom na die tempel toe gevat. Daar het hy hom saam met hulle aan die Here toegewy. Volgens Joodse voorskrif sou daardie tyd van reiniging sewe dae lank aanhou.

Handelinge 21

Handelinge 21:22-32