Handelinge 21:19 Die Boodskap (DB)

Paulus het hulle almal vriendelik gegroet. Hy het dadelik begin om hulle te vertel waar hy oral was en wat hy alles gedoen het. Hy het verduidelik hoe God deur hom gewerk het onder mense wat nie aan die Joodse volk behoort nie.

Handelinge 21

Handelinge 21:10-21