Handelinge 20:6 Die Boodskap (DB)

Ons was op daardie tydstip nog in Filippi vir die viering van die paasfees. Na die paasfees is ons met ’n skip na Troas toe. Daar het ons sewe dae lank saam met Paulus-hulle by die gelowiges oorgebly.

Handelinge 20

Handelinge 20:1-11