36. Na hierdie woorde het Paulus op sy knieë gegaan en saam met die ouderlinge gebid.
37. Almal was baie hartseer. Hulle het geweet dat hulle mekaar nie weer sou sien nie. Met trane in hulle oë het hulle vir oulaas van mekaar afskeid geneem. Die ouderlinge het toe saam met
38. Paulus tot by sy skip gestap en hom gegroet.