Handelinge 20:30 Die Boodskap (DB)

Hulle is soos wrede wolwe wat daarop uit is om die skape te vang. Loop ook lig vir party gelowiges wat vreemde dinge oor Jesus kwytraak en die kerk probeer verlei om dinge te glo wat ek nie vir julle geleer het nie.

Handelinge 20

Handelinge 20:28-38