Handelinge 20:24 Die Boodskap (DB)

My eie veiligheid is in elk geval nie belangrik nie. “Al wat saak maak, is dat ek doen wat die Here vir my sê om te doen. En dit is om die goeie nuus oor God se goedheid bekend te maak.

Handelinge 20

Handelinge 20:18-32