Handelinge 20:15 Die Boodskap (DB)

Daarvandaan het ons die volgende dag tot regoor die eiland Chios gevaar. Nog ’n dag later was ons by Samos, en ’n dag later by Milete. Paulus het besluit om nie weer in Efese te stop nie.

Handelinge 20

Handelinge 20:7-20