Handelinge 20:13 Die Boodskap (DB)

Intussen het die ander van ons per skip na Assus vertrek. Ons sou Paulus daar ontmoet, soos ons afgespreek het. Hy wou graag soontoe stap. Alles het volgens plan verloop.

Handelinge 20

Handelinge 20:7-15