Handelinge 2:45 Die Boodskap (DB)

Daarom was hulle bereid om selfs hulle besittings met mekaar te deel. Hulle het alles verkoop wat hulle besit het en die geld vir die armes gegee.

Handelinge 2

Handelinge 2:40-47