Handelinge 19:37 Die Boodskap (DB)

Laat die twee mans los wat julle hierheen gesleep het. Hulle het niks uit Artemis se tempel gesteel nie. Hulle het ook geen lelike woord oor haar gesê nie.

Handelinge 19

Handelinge 19:29-38