Handelinge 19:31 Die Boodskap (DB)

’n Paar leiersfigure in die provinsie wat op daardie tydstip in Efese was en wat goeie vriende van Paulus was, het hom ook laat weet om onder geen omstandighede na die amfiteater toe te gaan nie.

Handelinge 19

Handelinge 19:25-34