Handelinge 19:21 Die Boodskap (DB)

Paulus het toe besluit om weg te gaan uit Efese. Hy was van plan om deur Masedonië en Agaje na Jerusalem te reis. “Daarna wil ek baie graag Rome toe gaan,” het Paulus vir die gelowiges gesê. “Ek móét die stad eenvoudig sien!” Paulus het solank twee van sy helpers,

Handelinge 19

Handelinge 19:13-29