Handelinge 19:18 Die Boodskap (DB)

’n Klompie hekse en towenaars het ook tot bekering gekom. Daar voor almal het hulle hulle boeke verbrand waarin al hulle towerformules opgeskryf was. Hierdie boeke was peperduur.

Handelinge 19

Handelinge 19:16-22