Handelinge 18:9 Die Boodskap (DB)

Een nag het die Here aan Paulus verskyn en vir hom gesê: “Moenie vir die mense bang wees nie. Hou aan om met hulle oor My te praat. Jy mag nooit stilbly oor die goeie nuus nie.

Handelinge 18

Handelinge 18:1-17