Handelinge 18:23 Die Boodskap (DB)

Na ’n kort rustydjie het hy weer begin reis, dié keer deur die landstreke van Galasië en Frigië. Hy het by al die gelowiges wat daar gebly het ’n draai gaan maak en hulle moed ingepraat.

Handelinge 18

Handelinge 18:19-28