Handelinge 17:8 Die Boodskap (DB)

Toe die skare en die leiers van die stad dié aanklagte hoor, was hulle baie kwaad. Hulle het verskriklik met Jason en die ander gelowiges geraas.

Handelinge 17

Handelinge 17:1-15