Handelinge 17:33 Die Boodskap (DB)

Tog het ’n groepie mense in Jesus begin glo en by Paulus aangesluit. Onder hulle was Dionisius die Areopagiet, asook ’n vrou met die naam Damaris en nog ’n paar ander.

Handelinge 17

Handelinge 17:23-33