Handelinge 17:19 Die Boodskap (DB)

Dié mense het met Paulus gereël om ’n openbare toespraak op die Areopagus te kom hou. “Kom vertel ’n bietjie vir ons van hierdie nuwe godsdiens van jou,” het hulle gesê.

Handelinge 17

Handelinge 17:9-26