Handelinge 16:5 Die Boodskap (DB)

Paulus het hierdie besoeke gebruik om die Christene se geloof te versterk. Baie mense het ook tot bekering gekom sodat die kerk oral uitgebrei het.

Handelinge 16

Handelinge 16:1-12