Handelinge 16:40 Die Boodskap (DB)

Hulle twee het eers na Lidia se huis toe gegaan om van al die gelowiges afskeid te neem. Paulus en Silas het hulle nuwe broers en susters in die Here aangemoedig om te volhard op die pad van die Here. Toe het hulle vertrek.

Handelinge 16

Handelinge 16:36-40