Handelinge 16:38 Die Boodskap (DB)

Toe die hooflanddroste hoor wat Paulus gesê het, het hulle hulle yskoud geskrik. Hulle het nie besef dat Paulus en Silas Romeinse burgers was nie.

Handelinge 16

Handelinge 16:29-40