Handelinge 16:35 Die Boodskap (DB)

Intussen, teen dagbreek se kant, het die hooflanddroste ’n boodskap met ’n paar polisiemanne na die tronk toe gestuur. “Laat daardie mans dadelik los!” was hulle opdrag aan die hoof van die tronk.

Handelinge 16

Handelinge 16:28-39