Handelinge 16:29 Die Boodskap (DB)

Dadelik het die hoof van die tronk ’n fakkel by een van die wagte gevat en binnetoe gehardloop. Toe hy by Paulus en Silas kom, het hy bang voor hulle neergeval.

Handelinge 16

Handelinge 16:23-33