Handelinge 15:33 Die Boodskap (DB)

Na ’n ruk het Judas besluit om na Jerusalem terug te keer. Hy het van almal afskeid geneem. Nadat die gemeente hom ’n veilige reis toegewens het, het hy vertrek.

Handelinge 15

Handelinge 15:26-41