Van daar af het hulle twee deur Pisidië tot in Pamfilië gereis. In die stad Perge het hulle vir die mense van Jesus vertel.