Handelinge 14:22 Die Boodskap (DB)

Hulle het die gelowiges moed ingepraat en hulle aangemoedig om op God se pad te volhard. “Ons gaan nog baie swaarkry voordat ons na God se wêreld toe verhuis,” het hulle ook vir die gelowiges gesê.

Handelinge 14

Handelinge 14:16-27