Handelinge 14:20 Die Boodskap (DB)

’n Klompie gelowiges het om hom kom staan. Paulus het na ’n ruk weer bygekom en opgestaan. Later het hy die stad ingestap. Die volgende dag het hy en Barnabas na Derbe vertrek.

Handelinge 14

Handelinge 14:10-23