Handelinge 14:13 Die Boodskap (DB)

Dadelik het die hoofpriester van Zeus se tempel, wat net buite die stad was, ’n aantal bulle en groot blomkranse begin gereed kry. Dit is na die hekke van die stad gebring waar baie mense begin saamdrom het om ’n offer te bring.

Handelinge 14

Handelinge 14:12-20