Handelinge 14:1 Die Boodskap (DB)

Toe Paulus en Barnabas in Ikonium aankom, het hulle na die Joodse aanbiddingsplek toe gegaan en daar met die mense oor Jesus begin praat. ’n Groot klomp Jode en nie-Jode het toe tot bekering gekom en in Jesus begin glo.

Handelinge 14

Handelinge 14:1-10