Handelinge 13:8 Die Boodskap (DB)

Elimas (dit is Barjesus se Griekse naam) was nie baie bly daaroor nie. Hy het die goewerneur probeer keer om na hulle te luister, want hy wou nie hê dat Sergius Paulus ’n Christen moes word nie.

Handelinge 13

Handelinge 13:1-13