Handelinge 13:50 Die Boodskap (DB)

Die Joodse owerhede was baie kwaad daaroor. Hulle het agteraf ’n aantal leiersfigure in die stad en ook ’n groep belangrike vroue opgesteek om Paulus en Barnabas met geweld te laat verwyder.

Handelinge 13

Handelinge 13:47-51