Handelinge 13:44 Die Boodskap (DB)

Op die volgende sabbat het omtrent die hele stad se inwoners by die sinagoge opgedaag om na die Here se woord te kom luister.

Handelinge 13

Handelinge 13:40-50