Handelinge 13:26 Die Boodskap (DB)

“Broers, julle is Abraham se nageslag. Julle is die mense wat groot respek vir God het. Weet julle, hierdie boodskap van verlossing is spesiaal vir julle bedoel.

Handelinge 13

Handelinge 13:23-27