Handelinge 13:21 Die Boodskap (DB)

“In Samuel se tyd wou die volk ’n koning hê om oor hulle te regeer. God het Saul, die seun van Kis uit die stam van Benjamin, as koning aangestel. Hy het 40 jaar lank regeer.

Handelinge 13

Handelinge 13:15-22