Handelinge 13:14 Die Boodskap (DB)

Intussen het die res van die geselskap van Perge na die stad Antiogië in Pisidië vertrek. Met hulle aankoms het hulle op die sabbatdag na die Joodse aanbiddingsplek gegaan.

Handelinge 13

Handelinge 13:6-18