Handelinge 13:12 Die Boodskap (DB)

Omdat die goewerneur gesien het wat gebeur het, het hy in Jesus begin glo. Hy was baie opgewonde oor alles wat Paulus-hulle vir hom oor die Here gesê het.

Handelinge 13

Handelinge 13:8-18